Download on the App Store Open In Castro
Podcast artwork

Nuus met Spies

Mia Spies & Volume

www.nuusmetspies.com

Nuus met Spies is 'n podsending wat elke Vrydag die voorafgaande week se belangrike nuusgebeure akkuraat, betroubaar en sinvol uiteensit. Die joernalis Mia Spies vat die inligting wat elke landsburger behoort te weet saam en verweef dit met nuusmakers se eie woorde. Die grootste nuusgebeurtenis van die week word ook kortliks deur 'n kenner op die gebied ontleed. Ons vervaardigers is Roland Perold en Andisiwe May. Nuus Met Spies is ‘n produksie in samewerking met die potgooi-produksiehuis Volume.

Or Listen Elsewhere

Listen On Apple Podcasts
Listen In Pocket Casts
Listen In Overcast
Subscribe to RSS