Download on the App Store Open In Castro
Podcast artwork

Ronell Bezuidenhout: Daaglikse meditasie-potgooi en Veelkleurig-onderhoude

Ronell Bezuidenhout

ronellbezuidenhout.buzzsprout.com

Luister na daaglikse potgooie met geloofsnadenke deur die teoloog en leraar, dr. Ronell Bezuidenhout. Jy kan beslis verwag om uitgedaag te word. Ronell se fokus is om “hoop” deur haar boodskappe bring. Die bedoeling daarvan is om jou te inspireer om elke dag bruisend aan te pak. Die kort potgooie word elke oggend vroeg gelaai. Luister op jou selfoon of enige rekenaar: dalk saam met jou oggendkoffie, op pad skool of werk toe, of selfs as jy net rustig in die natuur wil asemskep. Ronell sê sy skry

Or Listen Elsewhere

Listen On Apple Podcasts
Listen In Pocket Casts
Listen In Overcast
Subscribe to RSS